Lizet van Hoipolloi lewer altyd uitstekende diens. Haar passie, professionaliteit en oog vir detail is merkwaardig. Dit is altyd ‘n plesier om met haar besigheid te werk. Hoogs aanbeveel!
Got questions? Feel free to message our Atelier